Map Graph

Stepnoi (Astrachan-oblast)

Stepnoi is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Achtoeba Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "steppe".

Read article
Lêer:Map_of_Russia_(2014–2022)_-_Astrakhan_Oblast_(Crimea_disputed).svgLêer:Outline_Map_of_Astrakhan_Oblast.svg